| Modulekode | JMD 206 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Die analise en praktiese toepassing soos voorgeskryf deur die Nasionale Kurrikulumverklaringsdokumente. Lesontwerp in Toerisme. Toepassing van tegnologie en media in die onderrig van Toerisme.
|
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
| Departement | Onderwysbestuur en -beleidstudies |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App